Met hulle uithouvermoë en soepelheid het sewe gimnaste van Impala Gimnastiekklub onlangs tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe wat in Klerksdorp gehou is, goed gevaar.
Die afrigter van dié gimnaste, Lauren Smith, sê sy is baie trots op haar groepie en hoop hulle sal daarop voortbou.
Baie geluk julle!
Verwante artikels:
• Impala stuur 19 gimnaste SA’s toe
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
