Local sportSchool sportSport

Impala gimnaste se medalje oes

Hierdie gimnastiekklub se resultate word as manjifiek beskryf.

Die Krugersdorp Impala Gimnastiekklub spog met skitterende uitslae.

Die groep gimnaste het aan die North Zone kompetisie einde Augustus gaan deelneem in Kempton Park waar hulle as wenners aangekondig was.

By die kompetisie het die klub teen ander streeke soos Sentraal Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Vaal en Oos-Gauteng gekompeteer.

Die gimnaste is huistoe met 12 silwer en 12 brons medaljes.

Die klub se Carla Burke en Irmadel Loubser het ook as beoordelaars tydens die kompetisie opgetree.

Louise Gardner en Belinda Moneron, afrigters by die klub, het aan die News vertel hoe trots hulle op die jong gimnaste is.

Verwante artikels:

• Jong gimnas behaal goud in buiteland

• Gymnasts qualify for nationals

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button