Editor's choiceLocal sportSport

Boksers haal uit en wys

Afrigter Donavin Dullishear is trots op die boksers en hul prestasies.

Gedurende die naweek van 14 en 15 April het talle boksers van regoor Gauteng aan die Elite Kampioenskappe by Alberton Boksklub deelgeneem.

Die Gauteng-Wes boksers het groot opslae gemaak toe hulle vier medaljes huis toe gebring het. Die Krugersdorp-Wes Boksklub is trots om aan te kondig dat hul boksers drie uit die vier medaljes verower het.

Hardus Jacobs het geboks dat die biesies bewe. Foto: Alanicka Lotriet.

Afrigter Donavin Dullishear is trots op die boksers en hul prestasies, en is saam met die hele klub in sy skik dat Hardus boonop die toekenning vir die beste bokser ontvang het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button