Harlequins speel gasheer vir jeugrugby
'n Totaal van 12 spanne het gesorg vir ses uitmuntende wedstryde.
Op Saterdag, 21 Julie het talle spanne van die Roodepoort- en Johannesburgse Wanderers-rugbyklub Krugersdorp toe gereis om die Harlequins-rugbyklub op hul tuisveld uit te daag.

‘n Totaal van 12 spanne het gesorg vir ses uitmuntende wedstryde. Al was die kompetisie straf het elke speler goeie deursettingsvermoë getoon en goeie resultate gelewer.
Die uitslae is soos volg:
o.12-span:
Harlequins 15–5 Roodepoort
o.13-span:
Harlequins 22–10 Roodepoort
o.13-span:
Harlequins en Roodepoort 19–10 Wanderers
o.14-span:
Roodepoort en Wanderers 15–14 Harlequins en Wanderers
o.18-span:
Roodepoort 21–12 Harlequins
o.18-span:
Harlequins 14–10 Roodepoort
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
