Local sportSport

Impala Trampolien domineer Noordsone-kompetisie

Impala het goed gevaar en geëindig met sewe derde, 10 tweede en sewe eerste plekke.

Impala Trampolienklub se gimnaste het die naweek van 13 en 14 September aan die Noordsone-trampolien- en -tuimelkompetisie deelgeneem. Dit was die laaste Vlak 3-kompetisie vir die jaar en 34 van die klub se gimnaste het met strawwe mededinging te doen gekry.

Cornique Marincowitz, Tiannette van der Walt, Alexander Steyn en Ethan van Jaarsveld het goud ontvang. Foto: Jaco Human.

Daar word ook dikwels na die kompetisie verwys as die Mini SA’s, met gimnaste van Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en die Vrystaat wat gelyktydig hul vaardighede teen mekaar kan meet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button