Local sportSport

Mullies trots op hul sportleerders

Een van hul uitblinkers, 'n gholfspeler, het gekwalifiseer om in 2022 aan die Junior Wêreldkampioenskappe in Amerika deel te neem.

Talle leerders van Laerskool Muldersdrif het onlangs op sportgebied uitgeblink.

Schalk van Ettinger en Yienhaydt van Reyneveldt van Laerskool Muldersdrif is gekies vir die Wes-Randse o.11-krieketspan.
Twee Laerskool Muldersdrif-rugbyspelers is onlangs gekies vir die Gauteng-span. Andrew Moski is vir die o.12-span en Hanro Keulder vir die o.13-span gekies.
Jeorge Pretorius en Waldo Roets van Laerskool Muldersdrif is onlangs gekies om deel van die WesRandse o.9-krieketspan te wees. Foto: Natasha Pretorius.
Hanro Keulder van Laerskool Muldersdrif is gekies vir die Wes-Randse o.13-krieketspan.
Laerskool Muldersdrif se Markus Beyers, Luan Lubbe en Ruben Smith is gekies vir die o.9 Wes-Rand Krieketspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button