So staan die skolerugbytelbord
Die rugbyseisoen is terug en skole van oor Krugersdorp het 'n besige paar weke onlangs gehad. Die News het 'n scoreboard saamgestel van rugbyuitslae (24 Feb tot 9 Maart).
Donderdag, 24 Februarie
Laerskool Kenmare bied hul eerste wedstryd van die jaar teen Laerskool Proteapark op die skool se A- en B-veld aan. Die uitslae was as volg:
• Proteapark o.9A wen 40–5
• Kenmare o.10A wen 59–0
• Kenmare o.10B wen 37–5
• Kenmare o.11A wen 14–5
• Kenmare 2de span wen 54–0
• Kenmare 1ste span wen 62–0
Vrydag en Saterdag, 4 en 5 Maart
Hoërskool Monument pak HeronBridge College en Hoërskool Warmbad. Die uitslae was as volg:
• Monnas 4de span wen teen HeronBridge 2de span 22–7
• Monnas o.14C wen teen Warmbad o.14A 72–0
• Monnas o.15C wen teen Warmbad o.15A 65–0
• Monnas o.16C wen teen Warmbad o.16A 24–0
• Monnas 3de span wen teen Warmbad 1ste span 31–10

Saterdag, 5 Maart
Laerskool Ebenhaeser bied hul tweede vriendskaplike kragmeting vir die seisoen aan teen Millenium Primary, Monument Primary en Laerskool Protearif. Tydens die wedstryde wat 20 minute aan ‘n kant gespeel is en as proewe vir finale spankeuses gedien het, kon die spelers op die veld deurlopend vervang word.
Saturday, 5 March
Krugersdorp High School kicked off its winter sports season with an away game against Edenglen High School, taking a win in all four matches, with scores as follows:
• KHS U/14 wins 39–0
• KHS U/15 wins 15–0
• KHS U/16 wins 19–10
• KHS 1st team wins 13–7

Woensdag, 9 Maart
Laerskool Kenmare en die sterk spanne van die bekende Bloemfonteinse Grey College Primary het mekaar die stryd laatmiddag in die reën aangesê. Die uitslae was as volg:
• Grey o.9A wen 54–0
• Grey o.11B wen 14–7
• Grey o.11A wen 8–7
• Grey o.13C wen 10–0
• Grey o.13B wen 27–12
• Grey o.13A wen 22–7
