[VIDEO] Countrysensasie by Suiderlig-kermis
Die gewilde Afrikaanse countrysensasie Die Campbells tree gratis op.
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die Suiderlig-gemeente groot feesviering hou.
Die NG Gemeente Suiderlig hou weer kermis op 5 Junie en die countrygroep Die Campbells gaan gratis vanaf 7nm optree.
Daar gaan hope eet- en drinkgoedjies te koop wees. Kinders gaan ook heerlik vermaak word.
Die kermis skop om 1nm af en Leon Graham is die seremoniemeester. Dit beloof om ‘n fantastiese dag te wees.
Vir meer besonderhede, skakel Annelie Slabbert by 083 679 2162.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 435 3799.
Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Roodepoort Record en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
