Community galleriesGalleries

VIDEO en FOTOS: Woef & Kie stap vir Imke

Tzaneen Dierekliniek het onlangs ‘n fondsinsameling gehou ten bate van die Imke Geldenhuys fonds.

Dit was aangebied by Fairview Lodge.

Diereliefhebbers kon saam hulle vier-voetige vriende ‘n 2,5 of 5km stap of draf aangepak het.

Die koue byt in die lug het deelnemers nie afgeskrik nie en daar is met oorgawe deelgeneem

Video: Die wenner Beanca van Niekerk saam met haar hond, Bienkies vertel waarom hulle deelgeneem het:

Video: Herofield se span was ook daar

Lees ook:

Jy, jou hond en ‘n leiband kan ‘n verskil maak

Staggering amount raised for Imke by Team Debt Safe

Kyk na die foto’s:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button