Local newsLocal sportNewsSport

Dis weer tyd vir die Vula-Vula

DIE gewilde Vula-Vula fietswedren word jaarliks deur die NG Kerk Letsitele aangebied in samewerking met hulle hoofborg, ATKV Eiland Spa. Vanjaar vind dit op 13 September plaas. Die wedren roete begin by die ATKV Eiland Spa en eindig weer by ATKV Eiland Spa. Registrasie sowel as laatinskrywings vind om 06:00 by die hoofingang van Eiland …

DIE gewilde Vula-Vula fietswedren word jaarliks deur die NG Kerk Letsitele aangebied in samewerking met hulle hoofborg, ATKV Eiland Spa.

Vanjaar vind dit op 13 September plaas.

Die wedren roete begin by die ATKV Eiland Spa en eindig weer by ATKV Eiland Spa.

Registrasie sowel as laatinskrywings vind om 06:00 by die hoofingang van Eiland Spa plaas. Dit kan ook aanlyn by www.cyclelab.com gedoen word.

Die wedrenne begin om 07:30 by die oord en eindig ook weer daar.

Wedrenne vind in die volgende kategorieĆ« plaas: 14km teen R30; 45km teen R70; 70km teen R100; 100km teen R150 en ‘n 5km staproete teen R20. Navrae en inskrywings kan by Melody Bond by 084 627 0956 of troktrek@mweb.co.za gedoen word. Verblynavrae kan aan Ankie Swart by ankias@atkv.org.za of 015 386 8000 gedoen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button