Local newsLocal sportNewsSport
Oud-Plasie nou ‘n Puma
Justin van Staden, Merensky matrikulant van 2008, is besig om opgang te maak in die rugbywêreld. Hy het na skool vir drie jaar aan die Varsity Cup deelgeneem vir Tukkies en TUT.

JUSTIN van Staden, Merensky matrikulant van 2008, is besig om opgang te maak in die rugbywêreld. Hy het na skool vir drie jaar aan die Varsity Cup deelgeneem vir Tukkies en TUT. Daarna kry hy ‘n kontrak by die EP Kings, waar hy vir ‘n jaar op losskakel speel. Na ‘n groot besering herstel hy sodoende dat hy by SWD se span aansluit, en sy eerste divisie currybekerdebuut maak. Die Puma’s se afrigter sien veral sy stelskop-kwaliteite raak, en bied hom ‘n tweejaarkontrak aan, waar hy ook vanjaar sy Curriebeker-buiging maak.
Justin is maar net een van vele Merensky sportmanne wie tans op professionele vlak presteer. Plasieland wens hom alle sukses vorentoe!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.