Local newsNews

MULTIMEDIA: Brand in plantasie rig massiewe skade aan

'n Massiewe plantasie brand naby Deerpark is vir onder beheer, vir nou...

‘n Massiewe brand het gister middag in die omgewing van Deerpark gewoed.

LFPA (Letaba Fire Protection Association) se helikopters het volgens inligting weer vanoggend om omstreeks 06.00 voorgegaan met brandbestryding by ‘Triangle’ in die Deerpark omgewing.

Na wat verneem word is dit die MTO plantasies.

Na wat verneem word is dit bloekombome en wilde bos wat brand.

‘Die helikopters het vir eers ontrek en die brand is onder beheer vir die oomblik. Dit hang af van wat die wind gaan doen,’ het Maritza Swanepoel van die LFPA aan die Herald gesê.

Video:

 Lees ook:

Celebrating Fire Fighters Day

Gallery:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button