Lekker reën het uitgesak in dele van die Kruger Nasionale Wildtuin. Foto: Johan Prinsloo
So het Elize Olivier van Bushbaby Adventures in die Kruger National Park aan Letaba Herald vanoggend vertel.
‘Die reën het ongeveer 06:00 vanoggend begin uitsak met lekker donderweer hier in die Letaba Ruskamp omgewing,’ het Elize gesê.
Luidens Olivier het daar ongeveer 25mm uitgesak.
‘Dit het nou bietjie ophou reën, maar die water kan maar kom,’ sê Elize.
Fotos wys hoe water stroompies begin vorm in die wildtuin in die Letaba omgewing.
Fotos: Elize Olivier en Johan Prinsloo
Foto geneem op die Nhlanganini brug naby Letaba Ruskamp
Stroompies gaan hopelik riviere word.
Poele water naby Letaba Ruskamp
Opdrifsels langs die pad.
‘n Skilpad geniet die lafenis.
Lees ook:
Hoax voice clip about storm makes rounds on social media
TZANEEN: Storm los sy spoor
Die groot reën kom na 10 Oktober…’
‘Deadline’ wag vir dié ‘Magic-water’ in SA Water
Wednesday: 5 updates around SA’s drought
More heavy rains are on the way
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.
Bertus de Bruyn
Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.