CrimeNews

PHALABORWA: Twee seuns verdrink tragies

Twee tienerseuns en leerders aan Phalaborwa Meridian College het Sondag verdrink.

Na bewering wou een van die seuns glo die ander uit die swembad help.

Nie een van die twee seuns kon glo swem nie.

Kamogelo (Medium)
Kamogelo Thagane.

Die voorval het by ‘n woonstel kompleks gebeur.

Jaco Gericke van Moponja  911 het vertel dat hulle ‘n nood oproep ontvang het.

Dit was om  omstreeks 16.30 toe daar op die twee seuns se liggame afgekom is.

Phaka (Medium)
Phaka Monnakgotla. Fotos verskaf deur Hannes Faber van Meridian College

Daar was aanvanklik ure na die ouers gesoek wat nie tuis was nie.

Meer in die week se uitgawe van Phalaborwa Herald

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button