Local newsNews

TZANEEN: Begraafplaas amper vol, wat nou?

Tzaneen se begraafplaas is vol!

Letaba Herald het vertroulik verneem dat daar glo slegs sowat 30 oop grafte oor is in die begraafplaas om geliefdes hulle laaste rusplek te gee.

Luidens Neville Ndlala, media woordvoerder van die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) sal die huidige begraafplaas binnekort uitgebrei word.

‘Die munisipaliteit is tans besig met ‘n omgewings impakstudie wat gedoen word deur Polygon Omgewings konsultante en die verslag blyk belowend te wees. Dit wil voorkom asof dit moontlik sal wees om die begraafplaas uit te brei.’

Ndlala het verder aangevoer dat Mushumo ingenieurs besig is met konstruksie van ‘n brug by die begraafplaas en ander siviele departemente is ook betrokke by die uitbreidingsproses.

Die vraag is, hoe lank gaan die proses duur voordat al die grafte vol is?

En sal dit gereed wees vir die eerste teraardebestelling in die nuwe deel van die begraafplaas…

Letaba Herald hou julle op hoogte.

Lees ook:

Leydsdorp se begraafplaas deur die lens

Lewer gerus kommentaar onder aan die artikel.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page and follow us on Twitter-@Letabaherald

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button