MunicipalNews

PREMIERPARK: Inwoners kragloos, moedeloos…wat is die probleem?

'n Gedeelte van Premierpark sit sedert Vrydagaand kort-kort en om die uur sonder krag en inwoners is nou meer as moedeloos.

Dit is onduidelik in hierdie stadium wat die onderbreking kort-kort veroorsaak.

Saterdagaand om omstreeks 19:40 het Stjohn Clegg op die Letaba Electricity Info blad die volgende gepos:

‘Please send someone to check the transformer outside Sugarhill. My Manager informed me he heard a loud noise coming out of it.’

Letaba Herald het ook die kragstasie geskakel en daar is bevestig dat ‘n stroombreker vervang moet word.

Die elektrisiteitstoevoer raak slegs ‘n sekere gedeelte van Premierpark, en sover vasgestel kan word is dit wonings in Adshade en Douglas rn Annecke  strate.

Die elektrisiteit het vanoggend skuins voor 07:00 weer besluit dat ‘n koppie koffie nir die inwoners wat hierdeur geraak word beskore is nie.

Van die Facebook kommentaar:

‘Die straatligte werk, maar geen krag in die huis nie.’

‘Waarom is die krag al weer af in Premierpark.”Dit kan dalk ‘n rukkie wees, hulle soek die fout.’

‘Power off end off Annecke street, near jail.’

Meer inligting volg…

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button