Local newsNews

Justin ontslaan, sterk aan by die huis

Die 18 jarige seun, Justin Diedericks, wat verlede week saam sy ouers in 'n ernstige ongeluk was, is uit die hospitaal ontslaan en sterk by die huis aan.

Sy ouers, Jan Diedericks en Willemien van Graan, is in die ongeluk op die pad tussen Tarentaalrand en Taganashoek, oorlede.

Lees: NUUSFLITS: Name bekend gemaak van oorledenes wat in ‘n ernstige ongeluk gesterf het

Willemien van Graan wat verlede week tragies in ‘n ongeluk oorlede is.Hulle roudiens het Dinsdag vanuit die Evangelies Gereformeerde Kerk in Tzaneen plaasgevind.

Ons meegevoel aan vriende en familie, en wens Justin sterkte toe met sy herstel in die hartseer tyd.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button