MunicipalNews

TZANEEN: Groot geldskok wag op huis-en grondeienaars

'Dit is net nog 'n skelmstreek om inkomste te genereer uit ons belastingbetalers uit...'

‘n Groot finansiĆ«le skok wag binnekort op die meeste huis-en grondeienaars in die Tzaneen-omgewing omdat die nuwe waardasierol vrygestel is, maar die webtuiste waar mens beswaar kan maak nie werk nie.

Dit blyk dat meer as die helfte van Tzaneen en omgewing se grond-en-eiendomeienaars nie bewus is van ‘n drastiese verhoging in eiendomsbelasting wat hulle in die sig staar nie.

Eienaars is tot Donderdag (vandag) 4 Mei kans gegun sou hulle wou appeleer of kapsie maak.

Maar nou wil dit voorkom dat die meeste inwoners nie bewus was hiervan nie.

Kennisgewings is glo ook nie aan eienaars gegee nie, en om die verhoogde waardasies na te gaan op die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) se webtuiste werp ook geen vrugte af nie…

Vir die volle artikel, kry vandag die week se uitgawe van Letaba Herald

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button