Editor's choiceNewsSchools
Merensky ontvang nuwe Pin2Zyl verse
ZZ2 lewer 10 nuwe Pin2Zyl-verse by Plasieland af.
Woensdag, 19 April, het vir groot opwinding in die Merensky landbougeledere gesorg toe ZZ2 10 nuwe Pin2Zyl-verse op Plasieland afgelewer het.
Hierdie nuwelinge bring die kudde nou op 25 te staan – ‘n werkbare getal wat die Agri-Merensky leerders geleentheid bied om deeglik voor te berei vir die naderende jeugskoue.
Helgardt Horne ontmoet ‘n nuwe vers op Woensdag 19 April.

Die Plasiespan sal ook in Augustus by die Letaba Landbouskou te sien wees.
Agri-Merensky bedank Paul Bester van ZZ2 vir hul volgehoue ondersteuning.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



