Die Plasie 1e netbalspan het op 3 Junie sake uitgespook by die Limpopo-kampioenskappe te Polokwane. Slegs twee doele het tussen die span en ‘n silwermedalje gelê.
Donné Oosthuizen weer ‘n doel af.Chanel Dohse reik na die bal en Ciné Venter ondersteun.PLASIE NETBAL: Voor: Ciné Venter, Micke Venter en Musa Hlongwane. Agter: Ansie Combrink (afrigter), Noko Mabilo, Zenelde Schoeman, Chanel Dohse, Kgabo Mamorobela en Donné Oosthuizen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!