NewsSchools

Provinsiale kleure vir Merensky-ruiters

‘n Sestal Plasie-ruiters het onlangs hul provinsiale kleure vir Western Mounted Games en SANESA ontvang.

Salomé Lombard, Dominique Bond, Genevieve van der Merwe, Wandri van Rensburg en Dawie van Jaarsveld het almal op WMG Vlak 2 gekwalifiseer.

Merensky se Anri van Rensburg het provinsiale kleure vir Western Mounted Games gekry.

Anri van Rensburg behaal haar kleure op WMG Vlak 3.

Hierdie ruiters het ook gekwalifiseer vir SANESA: Dominique en haar perd Bonnie op Vlak 0, Genevieve en haar perd Doc Bonnita op Vlak H1WMG02 en H4WMG03 (A-spanne), Dawie en sy perd Robyn Ruby op Vlak H4WMG03 (A-span) en Salomé en haar perd Belmonty op Vlak H4WMG03 (B-span).

Related Articles

Back to top button