Vanjaar se tema was “Wonderland”.

Die kinders het vir maande aan een geoefen en die gehoor is nie teleurgestel nie.
Die leerders vermaak die mense so:
Die hoof Vic Reijnen het die organiseerder, Riette Rossouw en elke onderwyser se lof besing vir die skouspelagtige vertoning.

So kan Tzaneen ook nie meer wag vir die volgende Revue nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



