Local newsNews

HULDEBLYK: ‘Jy laat ‘n groot leemte in almal wat jou geken het se lewens…’

Hendrik Neetling, sekretaris van Leydsdorp Boere Vereeniging is Vrydag 8 September op Ofcolaco aan ‘n hartaanval oorlede.

Sy familie het die volgende huldeblyk saamgestel:

‘Dankie vir elkeen wat Pappa se tyd hier in Ofcolaco so spesiaal gemaak het, dankie dat ons so spesiaal hier voel. Pappa ons harte is seer, jy laat ‘n groot leemte in almal wat jou geken het se lewens. Ons kan sien hoekom Pappa so lief was vir alles en almal hier. Soos hulle, mis ons Pappa en is baie lief vir Pappa. Tot ons weer om ‘n vuur sit. Al ons liefde, Annie, Heinie, Rose en Cobus.’

Hendrik se roudiens was Dinsdag 12 September vanuit die Gravelotte NG kerk.

Lees ook: TZANEEN: Bekende in plaaslike landbou sterf skielik

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button