Editor's choiceLocal newsNews
KNP: Het weerlig olifant getref?
Die karkas van ń olifant is in die Satara kamp omgewing opgemerk.
Daar word tans vermoed dat weerlig die oorsaak van die olifant se dood kon wees.

ń Betroubare bron het aan Letaba Herald vertel dat die presiese oorsaak van die dier se dood nog net bespiegel word.
” Veeartse is besig met ń nadoodse ondersoek, daar is tans soveel bespiegelinge. Niemand weet sover en wat die waarheid rondom die dood van die olifant is nie,” het die bron gese.
Lees: Mutilated elephant carcass horrifies tourists

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



