Die volgende kleuters het die hoogste % in die Afrikaanse afdeling gehad. Tihana Venter het ook die prys gekry vir mees veelsydige deelnemer in Graad R. Van links: Karissa Nel in Gr RR, Tihana Venter wat ook die medaljewenner was in Gr R en Medene Malan in Gr RR.
Die volgende Gr R kleuters het die hoogste % in die Engelse afdeling gehad en al vier was ook medaljewenners. Van links: MJ Perold, Dunay Dreyer, Kobus Auret en Kaylee Dreyer.
Die volgende Gr R kleuters het die hoogste % in die kuns afdeling gehad en al drie was ook medaljewenners. Van links: Amber Hoadly, Francois Odendaal en Tihana Venter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
October 23, 2017
Marianco Snyman - marianco@herald.co.za
Less than a minute