NewsSchools

Tzaneen brandweerman vermaak kleuters

'n Demonstrasie is by die SAVF Kleuterskool verlede week deur Roeka Snyman van die Tzaneen brandweer gehou.

Veiligheid en wat om te doen tydens ‘n brand is ondermeer bespreek.

Lees: SAVF se jong sterre spog tydens Eisteddfod

Roeka het vir Ettiene Booysen gebruik om te demonstreer hoe sterk die brandweer se skoene is.

Roeka het gesorg vir groot vermaak en die kinders het dit vreeslik geniet.

Daar was behoorlik geskater en gelag terwyl ‘n waardevolle les geleer is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button