Local newsNews

Nog ‘n plaas in Trichardtsdal word geplunder

Die gemeenskap van Trichardtsdal moes verlede week ingryp en help toe plunderaars toeslaan op ‘n plaas, wat privaat eiendom is, en mangos steel.

‘n CPF lid het vir Pieter Gerber, van Ofcolaco Sub CPF, geskakel en hom ingelig dat mense mangos op sy plaas steel, vertel Gerber.

Verskeie lede is na die toneel ontbied, wat die polisie en sekuriteits maatskappye van Tzaneen insluit.

Lees: ‘Landgrab’ turns out to be mango theft

“Ons het die mense uit die boorde uitgedryf en ‘n hele klomp arrestasies is gemaak,” vertel Gerber verder.

Dit was nie ‘n grondbesetting nie, net bloot ‘n kwessie van roof.

Dit is vermoedelik dieselfde Cailies gemeenskap wat vroeër die maand ‘n ander plaas geplunder het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button