NewsSchools
FOTOS: Atletiek begin op n hoë noot by Ben Vorster
Die Vossies het hul atletiekseisoen afgeskop met die jaarlikse Interhuis, wat op 18 Januarie plaasgevind het. Vyf nuwe rekords is opgestel en die gees onder die leerlinge was puik. Die Vossie atlete berei nou voor vir die Nelspruit byeenkoms op 27 Januarie.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



