Local newsNews

Agenstkap verwelkom Francois

Na 27 jaar werksaam by AIDA is dit vir Regina Ingram, eiendoms agent van AIDA aangenaam om Francois du Toit te verwelkom by die AIDA span.

Francois is ‘n energieke en dinamiese agent en voeg baie waarde toe tot AIDA. “Ons seënwense aan hom vir nog baie suksesvollejare in die eiendomsbedryf,” sê Ingram.

Nadat een van AIDA se agente ‘n welverdiendetoekening ontvang het, het ‘n gewaardeerde klient genoem dat “AIDA het baie goeie agente, julle moet nou net nog jonger en mooier agente kry”, vertel sy. Aida se agente, Hannes Theunissen, Ansa Ferreira, Astrid Botha, Kenneth Phakulaen Francois du Toit beskik oor die nodige ervaringenbedien die publieke met integritiet.

“Dit is vir ons agente ook ‘n groot voorreg om die laaste 5 jaar saam met die eienaars van Aida Wicus en Rethia van Vuuren te werk. Dankie aan al ons gewaardeerde kliente vir julle ondersteuning oor die jare, dis alles net uit genade,” sê Ingram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button