NewsSchools

Hulle is gekroon as Mnr en Mej Vossie

Die Hoërskool Ben Vorster het op 6 September hulle jaarlikse glansaand, waar Mnr. en Mej. Vossie vir 2018 aangewys word, aangebied.

HANCO – oud-Vossie, het die gehoor vermaak op die rooi tapyt van Hollywood!

Die Top 20 finaliste het hulle tema uitgebeeld deur elkeen ‘n film voor te stel. Mnr. en mej. Vossie gaan egter oor meer as net uiterlike skoonheid.

Die finaliste moes aan die beoordelaars wys dat hulle met selfvertroue en grasie voor ‘n gehoor kan optree.

Mej. Vossie – Zanel Steenkamp en Mnr. Vossie – Meyer Vorster.

Die beoordelaars het Meyer Vorster en Zanel Steenkamp as Mnr. en Mej. aangewys.

Milané Smit en Millie Bester iss 1ste en 2de prinsesse en Franco Broodryk en Christiaan Smit 1ste en 2de prinse.

Tumisho Montjane en Kaylin Oosthuizen is as Mnr. en Mej. Persoonlikheid aangewys en WC Kriel en Lané Badenhorst as Mnr. en Mej. Fotogenies.

Baie dankie vir almal se betrokkenheid!

‘n Spesiale dank aan Hendra Gouws (Blomskuur) wat as hoofborg ingestaan het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button