Local newsNews

Sakekamer gaan vergader

Tydens die ete sal die rol van die Sakekamer ook volledig bespreek word terwyl daar ook kortliks terugvoer sal wees van die Tzaneense Munisipaliteit oor aktuele sake in die dorp.

DIE ALGEMENE Jaarvergadering van die Tzaneense Sakekamer vind Vrydag, 15 Februarie om 12-uur by Hotel@Tzaneen plaas.

Panarottis is die borge vir die dag en gaste sal weer getrakteer word op Hotel@Tzaneen se puik middagete en komplimentere wyn.

Tydens die ete sal die rol van die Sakekamer ook volledig bespreek word terwyl daar ook kortliks terugvoer sal wees van die Tzaneense Munisipaliteit oor aktuele sake in die dorp.

Besprekings is noodsaaklik.

LEES:  TZANEEN: Chamber of Commerce luncheon gains momentum

Yolanda kan geskakel word op 083 280 9723 of per epos by admin@tzaneenchamber.org.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button