LettersOpinion

Dankie vir hulp langs die pad

Danie Ferreira skryf aan die Letaba Herald om mense te bedank vir hul hulp langs die pad.

Tydens ‘n onlangse toer na Mosambiek het ons onverwagse meganiese probleme met ons bussie opgetel.

Graag wil ek vir Cules du Plooy en Heidi Human sowel as Fred Drake en sy vrou, wat nie net by ons gestop het nie, maar ook hulp aangebied het en twee passasiers ‘n geleentheid gegee het na Tzaneen om hier die nodige onderdele te reel, van harte bedank. Dankie ook aan Peet Botes wat vriendelike hulp verleen het.

Dit word opreg waardeer.

Die mense het ook vroeer by Christo Pretorius gestop en hulp verleen met sy pap band.

Voorwaar baie hulpvaardige en vriendelike mense en ons hoop vorentoe kan ons julle dalk bystaan – dalk nog tydens ‘n ekskursie na Mosambiek.

Baie dankie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button