Local sportSport

Die Eiland Rolbalklub bied suksesvolle dag aan

Junction Drankwinkel het Saterdag 3 Junie 'n rolbaldag op Eiland Rolbalklub geborg. Eiland Spa Rolbalklub bedank Alwyn van Niekerk vir die borg. Dit was 'n 3-spel en Naas Gouws, president van die klub het die pryse oorhandig.

Die tweedeprys wenners. Van links: Jan Cornelius, Joey Oosthuizen, Lieb du Raan.

 

Derdeprys wenners. Van links: Bob Vaughan, Susan le Roux, Nita Noir.

Lees ook:

Bowls Club Business League results

Eiland Spa Rolbalklub hou kompetisie

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button