Local sportSport

Rekord getal inskrywings tydens vanjaar se Vula Vula

Die jaarlikse Vula Vula padfiets wedren in samewerking met die NG Kerk Letsitele het weer op Saterdag plaasgevind.

Dit was ‘n reuse sukses met altesaam 434 inskrywings vanjaar.

Die algehele vrouens wenners van die 100km wedren. Van links: Mark Pieterse, Dorothy Rood, die wenner en Magda Woest in die derdeplek.

 

Die 45km vrouens wenners. Van links: Mark Pieterse, Annalene Rood in die tweedeplek en Tammy du Plessis, die wenner.

Die organiseerders bedank graag die volgende hoofborge: Atkv Eiland Spa, Bf Distributors, Ferreira Venter Laws & Nel, Insect Science, Letaba Wireless, Masgcor, Miami Canners.

Die algehele mans wenners van die 70km wedren. Van links: Mark Pieterse, Neil Trueman in die tweedeplek, Hannes Grobbelaar, die wenner en Gerhard Booysen in die derdeplek.

Borge:Aida, Built-It Letsitele, Dapper Mark Agent, Foodcorperation, Global Transport, H.Osmers, Provento, Roode Makelaars, Sj Labels, Spar Letsitele, Subtropic Mark Agent, Velox Logistix, Wolvaardt Bdy, ZZ2.

Die 70km agehele vrouens wenners. Van links: Mark Pieterse, Anna Elisa Gutierrez in die tweedeplek, Roelien Britz, die wenner en Lara Dundo in die derdeplek.

LEES OOK: Athletes from all over enjoyed the tough but fun Spring Opener in Tzaneen

Die algehele mans wenners van die 45km wedren. Van links: Mark Pieterse van Miami Canners deel die pryse uit, HP Jansen in die tweedeplek, Niel Murry, die wenner en Bevan Miller in die derdeplek.

Donasies: African Jacana, Allergraine, Blinkwatermeule, Boulevard Cycles, Chanev Trading, Falconwood Bevarages, Home & Décor @ Circle, Pa Sales, Panorama Pedals, Simspon Motors, Cpj Erasmus Bdy, Gubitz Boerdery Laeveld Sitrus, Mahela Boerdery, Tzn Cycle Café.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button