Local sportSport

Tzaneen Cycling Club gee om

Danre’s Dream is een wat die Club na aan die hart lê, maar dis ander ook.

Die Tzaneen Cycling Club het in Junie vir die sesde jaar die Miami Magoebaskloof MTB Challenge by Merensky gehou.

Hulle het vyf instansies gekies aan wie hulle vanjaar donasies maak, nl Tzaneen Care Group, God’s Haven, Noah’s Ark, SAVF en Danre’s Dream.

Flippie Coetzer, een van die Tzaneen Cycling Club komiteelede oorhanding die tjek aan Henk Mini wat God’s Haven verteenwoordig het.

Danre’s Dream is een wat die Club na aan die hart lê aangesien Danre en Grassie Erasmus aktiewe lede van die klub was.

Read: Tzaneen Care Centre opens doors and arms

Die huidige komitee was aan die stuur vir 2016 & 2017 en sal teen die einde van die jaar die nuwe komitee aankondig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button