EntertainmentLifestyle

Want dit is mos nou mango-mania…kook hom!

Aangesien Mango’s nou in oorvloed is in ons omgewing, deel ons Miemie haar weergawe van Mango Blatjang

6 groot Mangoes (In blokkies Gesny)

6 groot uie (Gekap)

Rooi uie gee mooi kleur

3 Soetrissie van verskillende kleure ( Ontpit en in blokkies )

2 Bossies grasuie opgesny

3 teelepels Vars Fyn knoffel

1 teelepel Borrie

1 Teelepel Peri-Peri OF Rooipeper (Nie beide nie )

1 teelepel swart peper

1 teelepel sout

Rooi of groen brandrissie kan bygevoeg word na eie smaak

500 ml Asyn 2 kop Bruin suiker

Meng alles saam in n groot pot en roer goed deur

Begin met stadige hitte

Die suiker moet smelt voordat dit kook

Kook verder op matige hitte vir 1uur tot 1 en n half uur.

Sodra die bladjan verdik, is dit reg.

Bottel in gesterriliseerde glas bottels en draai prop vas

Doop bottel in koue water om te seel.

Rooi puime en/of appels kan bygevoeg word om tekstuur en kleur te verryk.

Die mengsel tydens die kookproses.

Lees: Vinnige geurige goedkoop ‘Janu-worry’ kerrie hoender

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button