Spot iemand hierdie week dat Loskopdam se wal seker laer gemaak is, “dit kan nie wees dat daar steeds water oor die wal stroom nie”.
Nee, dit is nie die wal wat laer gemaak is nie, dit is die goeie reën wat in die opvangsgebied geval het.
Daardie opvangsgebied is Hendrina en Middelburg waar rekord reënvalsyfers gemeet is.
Al is die winter besig om stadig einde se kan toe te staan, loop water steeds oor die damwal.
Die vraag is of dit in Julie steeds die geval gaan wees met die reënseisoen wat eers in September begin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
