VIDEO: Dwelmhuise soos paddastoele
Videomateriaal van ‘n huis in Blackmorestraat is hierdie week aan die Middelburg Observer verskaf. En alles wat jy nodig het is daar op die spyskaart Cat, coke, crystal en rocks. In een van die videos hoor jy hoe ‘n man verduidelik dat die rocks so groot soos jou oogballe is. “And its good quality, as …

Videomateriaal van ‘n huis in Blackmorestraat is hierdie week aan die Middelburg Observer verskaf.
En alles wat jy nodig het is daar op die spyskaart Cat, coke, crystal en rocks.
In een van die videos hoor jy hoe ‘n man verduidelik dat die rocks so groot soos jou oogballe is. “And its good quality, as jy hom gevat het p**s hy jou” verduidelik die “verkoopsman” verder.
Op nog ‘n video wys ‘n Kleurling man sy tatoeërmerke vir omstanders.
Hy spog dat hy in die tronk was en deel van die 28 bende is.
•Die kopers, twee blanke mans, is intussen vir dwelmbesit gearresteer. Hul identiteite is nie bekend gemaak nie.
•Om na die gesprekke te luister gaan na www.mobserver.co.za.
jana@mobserver.co.za
