Crime
Video: Dief steel weer en weer
Videokameras wys hoe ’n dief vyf keer helder oordag oor ’n muur spring en verskeie artikels uit ’n huis steel.

’n Inwoner van Gilfillanstraat (wat verkies om anoniem te bly) kon sy oë nie glo toe hy later op die videomateriaal sien hoe ’n oorlamse dief herhaaldelik oor sy muur spring nie.
• Maandag was die gesin moedeloos toe hulle buite kom en sien dat daar by die werksvoertuig ingebreek en die man se beursie gesteel is.
• Die man het die gesig onthou na aanleiding van foto’s wat Middelburg 911 onlangs op hul Facebookblad geplaas het. Hy het die foto’s hierdie week ook aan die polisie verskaf.
Lees ander stories hier:
Video: Arrogant thief steals principal’s laptop
Man threathens girlfriend, steals car
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
