Sport
-
Japanner kan dalk by Jake op Loftus aansluit
Sport’n Hoogaangeskrewe Japannese kondisioneringspesialis kan hom dalk by Jake White se afrigtingspan by die Blou Bulle aansluit.
-
Gaan kyk na die mier? Nee, gaan kyk na Pieter Swanepoel!
SportHy het al op 15 begin rook, op 38 jaar minstens 40 sigarette per dag, hy was drank se baas…
-
Meesters wys jonges hoe
SportMiddelburg se ouer swemmers kan enige jong swemmer ’n ding of twee wys, nadat hulle uitstekende uitslae by die Suid-Afrikaanse…
-
Middelburg Round Table hosts Baby Brian golf day
SportThe Middelburg Round Table 126 hosted the Baby Brian charity golf day on Friday.
-
-
Crossing Boundaries Bergfietswedren se uitslae
SportDie NG Kerk, Suid gemeente, was Saterdag weer die gasheer vir die jaarlikse Crossing Boundaries Bergfietswedren.
-
Nog ’n suksesvolle Dennesig nagwedloop!
SportLaerskool Dennesig het Woensdag sy jaarlikse nagwedloop gehou en ten spyte van die trietsige weer, het drawwers steeds opgedaag om…
-
Na haker se heldedade verpletterende nuus
SportDie een oomblik was hy met ’n driekuns aan drieë die held van die Tukkies rugbyspan, die volgende is hy…
-
Gallery: Honderde vaar strate in met Rooies nagwedloop
SportDie Rooies - HTS Middelburg - se jaarlikse nagwedloop het gekom en gegaan, en die aand het weereens bewys waarom…
-
Louis nog lank nie koud
SportDie gewese HTS Middelburg langasem, Louis Fourie, het gewys dat hy nog glad nie koud is nie, deur Saterdag tweede…
-
Mpumalanga Padwedren se kampioene
SportDie Mpumalanga Padwedren het verlede naweek plaasgevind vanaf Forever Resorts Loskopdam.
-
Laerskool CR Swart hou 2020 Interhuis
SportLaerskool CR Swart se jong atlete het hul staal gewys op die baan.











