News

Dullstromers wys alles!

Dullstroom moes tot uiterste gaan om die aandag te vestig op ons klein dorpie met die groot hart in Kwêla se Dorp van die Jaar kompetisie.

Ons kom te staan teen ‘n groep groot kanonne. Die idee was om die verbeelding aan te gryp deur middel van ‘n groep kaal dames in ons beeldskone natuur. Ons doen ‘n beroep op al ons vriende om te stem! Dullstroom kort almal se ondersteuning!

kaal

SMS “Dullstroom” na 33157 vanaf Woensdag, 11 Mei om 20h00 tot Dinsdag, 17 Mei om 12h00.

Stem ‘n totaal van 30 keer en jy kan in aanmerking kom vir groot pryse wat te wen is in ons lokale Gelukkige Trekkings! Vir meer inligting, besoek en “like” ons Facebook blad

#ilovedullstroom
#LigJouBoudeEnStem

Kontak / Contact:                Michelle Greeff
0835933483
michelle@vipmarketing.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button