News

Daar is net een woord

"Skokkend!" was die algemene kommentaar nadat Special Assignment 'n program oor die Middelburg Provinsiale Hospitaal gebeeldsend het.

Sedertdien het:

* Die Menseregtekommissie die Middelburg Observer in kennis gestel dat hulle die hospitaal besoek het en ‘n ondersoek eis.

* Die hospitaal het ‘n vergadering met me. Bets Claassen se kinders gehad (die Observer het die vergadering bygewoon) waarin hulle aanspreeklikheid aanvaar het vir onder andere me. Claassen se bedsere.

* Daar is dadelik begin met ‘n skoonmaakproses in die hospitaal.

* Die personeel se houding het sigbaar verander.

* ‘n Prokureur van Pretoria, Anelda Collins, het families wat ongelukkig is oor behandeling in die hospitaal, in Middelburg kom spreek oor die moontlikheid van ‘n klasaksie.

• Die Special Assignment uitsending, “Love our Elderly” kan hier gesien word.

• Lees nog kommentaar en ook ‘n brief oor Daleen Naude se ondersoek op bladsy dertien van vandag se uitgawe.

• Me. Claassen was ‘n geliefde inwoner wie se toestand dag na dag in die hospitaal agteruit gegaan het weens ontoereikende mediese behandeling.

Opvolg: Menseregtekommisie gryp in

Horror ordeal at Hospital – ‘They tied me to the bed’

Bedsere weens pasiëntsorg

Opvolg: Verslag wys skokkende wonde

Opvolg: Bets – die statige ouma skou

Vrou lankal dood – Verpleegster sê: ‘vital signs are good’

Vrou se bedsere vrot

Vrou deurtrek van bedsere

Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button