News

Damvlak styg meter vir die week!

Die Middelburgdamvlak het ’n meter gestyg vanaf verlede Maandag.

Volgens damopsigter Neels Struwig het die vlak vanaf verlede Maandag tot vanoggend vanaf 32.5% gestyg na 37.24%.

Die eerste inloop het verlede Maandagmiddag begin na die sterk reënbui van 135 mm by EDE Farming.

Laat verlede week het die inloop ietwat afgeplat, maar teen die naweek het die inloop weer sterker geloop om die dam vanaf Saterdag se 35.1% e laat styg na vanoggend se lesing. Vanoggend het die inloop weer begin afplat.

Lees ander nuus hier:

Baba by vulstasie gebore

Horrific accident claims life on R555

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button