News

Hoe werk reënval en reënmeter?

Het jy al ooit so aan die reënval gedink?

Min mense weet hoe werk ’n reënmeter en hoeveel water regtig val.

As daar een millimeter gemeet is in jou reënmeter, beteken dit dat dit een liter water op een vierkante meter geval het.

As jy 25 mm reën op jou 1 000 vierkante meter erf kry, is dit 25 ton water en op een hektaar is dit 250 ton water.

Gestel jy het ’n 1 000 hektaar plaas en jy kry 80 mm reën, is dit 800 ton x 1 000 hektaar, wat beteken dit is 800 000 ton water!

As jy nou ’n 10 ton watertrok vat en jy ry 10 vragte elke dag van die jaar, sal dit 800 000/10/10/365 dae wees. Dit sal dus 21.9 jaar vat om dit aan te ry!

(Anonieme bron).

Lees ander nuus hier:

Baba by vulstasie gebore

Horrific accident claims life on R555

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button