News
Meeste reën in 14 jaar!
Die afgelope paar dae het dit die meeste in 14 jaar op die dorp gereën!

Mnr. Ernst Marais hou al vir donkiejare boek van Middelburg se reënvalsyfers.
Die natste jaar was in November 2010, toe dit in totaal vir die maand 189 mm gereën het.
Die gemiddelde reënvalsyfers vir November die afgelope 14 jaar was 124 mm.
Vanaf 1 November tot vandag het dit al 129.55 mm op die dorp gereën, wat beteken dat dit vir die helfte van die maand al meer gereën het as die afgelope paar jaar!
Lees ander nuus hier:
Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker
Coffin video leads to criminal charges
Post Office shuts down at Mall
Horrific accident claims life on R555
Motorist confronts bike thieves
Foto’s: Inloop uit lug gesien!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
