NUUSFLITS – Vliegtuig val by Botshabelo
’n Vliegtuig het so pas geval by Botshabelo digby Middelburg.
www.mobserver.co.za het op die toneel verneem dat dit die vliegtuig van Platorand Lugbespuiting is.
Die vlieënier is ongedeerd maar sal op aandrang van die besigheid se eienaars, mnr. Sias en me. Mandie Steenkamp, gaan vir ’n mediese ondersoek.
Dit is volgens die Steenkamps ’n nuwe vlieënier met baie ure agter sy naam, maar min ondervinding met bespuiting.
Lees meer in Vrydag se Middelburg Observer.
Lees ander nuus hier:
Protest over land erupt in Mhluzi
Nuusflits: Mduduzi ontsnap en weer gevang
Video: Gemeenskap groet Pottie
Copper thieves busted in Kriel
(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects
(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest
Update: Three major political parties to protest during coffin case
Update: Juju on his way to Middelburg
Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
