VIDEO: Stofstorm voor die reën
’n Geweldige stofstorm het gisteraand se reën op Middelburg voorafgegaan.

Al is daar gister gesê dat die Middelburgdamvlak gestabiliseer het omdat daar nie meer ’n sterk inloop is nie en na alle waarskynlikheid weer gaan begin sak, het die damvlak ’n rapsie meer as 100 mm van gister na vandag gestyg wat die damvlak van 39.5% na 39.9% vanoggend, opgestoot het.
Alhoewel dit tussen 20-24 mm op die dorp en by die dam gereën het, het www.mobserver.co.za vanoggend verneem dat dit slegs twee millimeter op Hendrina (ons opvanggebied) gereën het.
Damopsigter Neels Struwig sê die inloop is egter vanoggend weer sterker en glo hy dat daar hoër op in die rivier iewers heelwat moes gereën het om die inloop weer sterker te maak.
Lees ander nuus hier:
Protest over land erupt in Mhluzi
Nuusflits: Mduduzi ontsnap en weer gevang
Video: Gemeenskap groet Pottie
Copper thieves busted in Kriel
(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects
(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest
Update: Three major political parties to protest during coffin case
Update: Juju on his way to Middelburg
Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
