News

Alles het begin met ’n gevoel…

Daar is dinge wat jy nie sonder handskoene aanpak nie...een daarvan is ’n man se kroonjuwele.

’n Bekende Middelburgse dokter staar ’n klag by die Raad vir Gesondheidsberoepe in die gesig, nadat hy ’n pasiënt na bewering sonder handskoene ondersoek het, daar waar dit vir ’n man saak maak.

Volgens ’n gegriefde pasiënt het alles vinnig gebeur en was hy so oorbluf, dat hy nie eers kon keer nie.

“Hy het skielik my broek en onderbroek afgetrek en my geslagsorgaan sonder handskoene bevoel”.

Dit was ’n roetine ondersoek vir versekering en ’n vorm wat ingevul moes word. Alles het glo gebeur in die afdeling waar daar staan “genito-urinêre probleme”.

Die Raad vir Gesondheidsberoepe se regsafdeling ondersoek nou die saak.

Die praktyk waar die dokter werk het met www.mobserver.co.za se navrae gesê hulle wil nie kommentaar lewer nie.

 

Lees ander nuus hier:

Flash terug na die parradys

Pakistani shops close due to protest

Breaking News – Plane crashes at Botshabelo

Protest over land erupt in Mhluzi

Nuusflits: Mduduzi ontsnap en weer gevang

Video: Gemeenskap groet Pottie

Copper thieves busted in Kriel

Power outage Saturday

(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects

Media sak toe op Middelburg

Video: Protesting begins

(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest

Update: Three major political parties to protest during coffin case

Update: Juju on his way to Middelburg

Update: Prepare for chaos

Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker

For daily news updates: 

Send a message to our SMS line 33658, like us on Facebook and follow us on Twitter.

For videos check out our YouTube channel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button