News
Bou modelkarre met een hand
Mnr. Nick Dannhauser het sy been verloor én ’n beroerte gehad, maar dit het hom nie afgesit nie.

Al kan hy nie praat of loop nie, hou hy hom besig deur modelkarre en -trokke met sy linkerhand te bou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



