News
Dam begin daal
Die Middelburgdam het na goeie tekens weer vanaf Woensdag begin daal en die damstand is tans 48,53.

Swaar neerslae word vanaf Vrydag vir die omgewing voorspel en daar word gehoop dat veral die Hendrina omgewing goeie reën sal kry.
Lees ander nuus hier:
VIDEO (Waarskuwing – Nie vir sensitiewe luisteraars) – Soos diere agtervolg hulle man
N4 Vosman protest site cleared, open for traffic
N4 closed at Vosman due to protest on highway
Opvolg: Is lodge aan die brand gesteek?
Damstand stabiliseer te danke aan naweekreën
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
